Laerskool Tzaneen atlete in Limpopo landbou span
ADVERTISEMENT
Verskeie Larries het deelgeneem aan die Limpopo landloop kampioenskappe wat gehou is te Thabazimbi op Saterdag, 12 Augustus.
Daniël Snyman en Jayden du Plessis is opgeneem in die Limpopo landloopspan wat aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem op 16 September in Port Elizabeth.

Daniel Snyman

Jayden du Plesis









