Die Hoërskool Brandwag landloop atlete skitter tydens die ASA-landloopkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Kara Fourie en Desnay O’Grady het aan die ASA- landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem. Dit is voorwaar ‘n groot eer en Die Hoërskool Brandwag is trots op julle! Desnay kan ook spog dat sy onder die top 10 dogters o.14-atlete in Suid-Afrika is.









