Hoërskool Framesby se top 5 tennisspelers stap weg as wenners van die Marco Wasserman-toernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby se top 5 seuns en dogters het aan die Marco Wasserman-toernooi deelgeneem. Framesby stap weg as die wenners van die A-liga. Baie geluk! Eben Peens word aangewys as die beste speler in die A-liga. Uitslae is as volg:
Wen Middelburg 48-24
Wen Burgersdorp 55-17
Wen Cradock 49-23
Wen Union 41-31
Wen Brandwag 47-25










