Welkom Volkskool ruiter haal die SANESA Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat opgeneem is in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4-7 Oktober aan die SA Kampioenskappe deelneem te Kyalami. Sterkte en Welkom Volkskool is trots op julle. Kara Taute, Zonika v.d Berg en Ivanka Erasmus. Afwesig:










