Hoërskool Garsfontein skut presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Abigail Nabal van Hoërskool Garsfontein wat uitstekend presteer het tydens die 2026 South African Pistol Federation se Nasionale Pistoolkampioenskappe. Sy het nie net Sentraal Gauteng met trots verteenwoordig nie, maar ook Hoërskool Garsfontein se naam hoog gehou.
Abigail het die volgende prestasies behaal:
- 1ste plek in die Meisies o/16 10m lugpistool-afdeling.
- 3de plek in die provinsiale span-kompetisie vir 25m Air Sport Pis











