Hokkie prestasie vir Hoërskool Overkruin
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Overkruin leerders (en ‘n Ovie-onnie!) wat vir hulle onderskeie provinsiale spanne gekies is – ons is baie trots op julle!
- Lindsey Vaughan: Women Country District Northerns Blues Team; 2de jaar in hierdie span
- Khumo Mothoagae (o. 15): gekies vir o. 16 B; 4de jaar Northerns
- Kagiso Letsoalo (o. 16): gekies vir o. 16 C; 5de jaar Northerns
- Shannon Ferreira (o. 15): gekies vir o. 16 C; 2de jaar Northerns
- Gontla Seopa (o. 16): gekies vir o. 16 D; 3de jaar Northerns










