HMS La Rochelle netbalspelers dring deur na die Wes-Kaap proewe finale rondte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan HMS La Rochelle se netbalspelers wat deurgedring het na die finale rondte van die Wes-Kaap netbalproewe! Hierdie prestasie is ’n bewys van julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel. Ons is ongelooflik trots op elke speler wat die skool met trots verteenwoordig. Die finale proewe vind Vrydag en Saterdag, 22–23 Mei, in Riversdal plaas. Ons wens julle alle sterkte toe — geniet elke oomblik!













