Hoërskool Centurion netbaldogters gee hul beste tydens die Tshwane uitspele
ADVERTISEMENT
Dankie aan ons o.16A-netbaldogters wat tydens die Tshwane uitspele hulle beste op die netbalbaan gegee het. Dankie vir julle hardewerk deur die netbalseisoen en julle pligsgetrouheid tydens oefensessies. Hoërskool Centurion is trots op julle en weet julle het vandag staal gewys!











