Hoërskool Ferdinand Postma Eerstespan Netbal is Noordwes Platinum Wenners
ADVERTISEMENT
Noordwes Platinum Wenners! Hoërskool Ferdinand Postma se 1ste netbalspan is gekroon as die Noordwes kampioene! Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons spelers wat alles op die baan gegee het.
- Ferdies 18 – 16 HTS Klerksdorp
- Ferdies 14 – 8 Hoërskool Orkney
Hierdie is net die begin – Ferdies gaan groot!












