Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad
ADVERTISEMENT
Provinsiale netbal prestasie vir Laerskool Eikestad
Wynland-speelsters:
- Emma-Marie Morkel (o. 12)
- Stella Jacobs (o. 13)
Hulle neem van 15 – 18 Julie 2026 in Bredasdorp aan die Interdistrikstoernooi deel.
Wes-Kaap-speelsters:
- Ava Gordon (o. 12)
- Alcka Samuels (o. 13)
- Zaina Haggar (o. 13)
- Jóco Claassens (o. 13)
Hulle neem van 28 Junie – 1 Julie 2026 in Boksburg aan die SA Schools Netball (SASN) All Ages Championships deel. Die hele Eikie-familie is ongelooflik trots op elkeen van julle! Ons wens julle alle sterkte toe vir die toernooie: speel met trots en geniet elke oomblik!












