Laerskool Rustenburg Noordwes-Netbal prestasies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se talentvolle vyf o.12-dogters en vyf o.13-dogters wat na die finale Noordwes-netbalproewe deurgedring het. Larries is baie trots op julle!