Hoërskool Strand leerder ingesluit in die o.15-Kaapse Wynland Netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Larné Arendse leerder van Hoërskool Strand wat vir die o.15-Kaapse Wynland Netbalspan gekies is. Larné gaan hierdie span by die interdistriktoernooi van 3-6 Julie in Riversdal verteenwoordig. Hoërskool Strand is baie trots op jou, Larne!
![]()










