Laerskool Aliwal-Noord Oos-Kaap Netbal prestasie
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord Oos-Kaap Netbal prestasie
Vrydag, 6 Mei het 5 van ons leerders aan die Oos-Kaap netbalproewe by Laerskool Voorpos in Oos-Londen deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die finale rondte van die Oos-Kaap proewe in Port Elizabeth op 20/21 Mei 2022: Jedey Jansen, Sasha-Leigh Johnson, Mienke du Plessis en Joanie van der Merwe. We wish you all the best with the next round. You make us proud.
![]()










