Hoërskool Durbanville wen Mini World Cup Netbal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville se o.15A Netbalspan het onlangs die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mini World Cup in Gauteng. Durbanville het Fiji verteenwoordig by vanjaar se toernooi en dus in hul kleur deelgeneem. Hoërskool Durbanville eindig eerste in die Wes-Kaap en wen goud by die nasionale toernooi. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.
![]()










