5 Leerders van Laerskool Louis Leipoldt is deur na die GISSA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
5 Leerders van Laerskool Louis Leipoldt is deur na die GISSA Kampioenskappe wat op 8 & 9 Maart 2024 te Boksburg plaasvind:
- Renske Roux
- Lee-Hane Mienie
- Tylor van Rooyer
- Chanene Barnard
- Eduan Jacobs
Baie geluk aan die Leipies. Ons wens julle baie sterkte toe vir die Kampioenskappe.










