Ligbron Akademie vir Tegnologie atletiek uitslae
ADVERTISEMENT
Ligbron atlete het gedurende die vakansie in die SA Skole Kampionskappe deelgeneem. Die leerders was in die volgende posisies geplaas in Suid-Afrika volgens ASA standaarde:
- Angela Brefo – Meisies O.16 – 100m – 20ste (tyd: 12:84)
- Lwandle Msane – Seuns O.16 – 100m – 39ste (tyd: 12:12)
- Niyanda Malinga – Seuns O.18 – 200m – 18de (tyd: 22:60)
- Brenda Kirsten – Meisies O.20 – 100m – 12de (tyd: 12:38)
– 200m – 12de (tyd: 25:67)
- Lysencke du Plessis – Meisies O.16 – Verspring – 10de (5.02m)
- J.P Potgieter – Seuns O.16 – Verspring – 14de (5.69m)

















