Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders dring deur na die Radikaal redenaars streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders wat deurdring na die Radikaal se streeksfinaal wat op 4 Mei by Oranje Meisies Skool in Bloemfontein plaasvind.
Radiakale Redenaars – Streeksfinaal
Links na regs Christiné Bester – Gr.8 (redenaars), Zilni van Wyk – Gr.10 (prosa), Tshitso Chobokoane – Gr.9 (poetry), Mila Kotzé – Gr.12 (prosa en poësie),Annika Meaker – Gr.11 (redenaars),
Baie geluk aan die volgende leerders wat deurdring direk na Nasionaal.
Radikale Redenaars – Nasionaal Links na regsVoor:Jana Grobbelaar – Gr.11 (eksperimenteel asook Eksperimenteel span),Mila Kotzé – Gr.12 (prose),Leané van den Berg – Gr. 11 (Eksperimenteel span),Zilni van Wyk – Gr.10 (poësie, prosa, poetry),Akhona Mabe – Gr.11 (Eksperimenteel span),Robyn Roos – Gr.9 (redenaars), Ona Mosia – Gr.11 (Eksperimenteel span),










