Voorbereidingskool Fanie Malan landloopatlete presteer
ADVERTISEMENT
Fanie Malan se Landloop-Mossies het Woensdag, 13 Augustus 2025, aan Keimoes Akademie se Landloop Liga deelgeneem.’n Groot dankie aan Keimoes Akademie vir die gasvrye dag.
Ons is baie trots op ons atlete:
- Henru Rossouw – 2de plek in sy ouderdomsgroep
- Johart Rossouw – 1ste plek in sy ouderdomsgroep
Baie geluk, Mossies! Julle maak ons trots!










