HTS Drostdy leerders gekies vir die Boland-landloopspan
ADVERTISEMENT
Drie van HTS Drostdy leerders is in die Boland-landloopspan opgeneem. Hulle is v.l.n.r.: Lisa van Rooi (o. 14), Emelia Fortuin (o. 17) en Mia Basson (o. 15). Hulle neem vandag aan die Wes-Kaap-kampioenskap deel en ons wens hulle baie sterkte toe! Baie geluk met hierdie mooi prestasie.









