Hoërskool Adamantia wys hul talente op die verhoog
ADVERTISEMENT
Dit was een ongelooflike aand en een wat ons definitief nooit sal vergeet nie. Die vertoning het om 6 uur begin. Daar was ’n groot verassing gewees en dit was dat die onderwysers opgetree het. Nadat ons-ons self dood gelag hetg, het die kinders begin optree. Daar was verskillende talente soos sing dans instumente en nog vele meer. Daar was ’n pouse ook gewees sodat ons kunstenaars ’n breek kon vat voor hul volgende opvoerings. Die kinders het briljante opvoerings en tonele voorsien asook om die gehoor te beïndruk met hul pragtige stemme en indrukwekkende danspassies. Hoërskool Adamantia sien uit na die besonderse verassing wat die talentaand van 2025 vir ons inhou.










