Hoërskool Overkruin dramaleerders presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Overkruin wat aan die Legends of Arts deelgeneem het en na die nasionale rondte, wat in Julie plaasvind, deurgedring het. Julle uitstekende resultate maak Ovies trots!
- Ovieater Drama Group: A+++ Open
- Jay-Lee Watson: A+++ Poetry
- Chanri Lombard: A++ Poetry | A++ Poësie
- Jana Mulder: A++ Poetry | A++ Poësie
- Thoriso Rammutla: A++ Open | A++ Poetry
‘n Paar individuele leerders is vrygestel van die 2026-streekbyeenkoms, omdat hulle goud by verlede jaar se Nasionale Byeenkoms ontvang het. Hulle is: // A few individual learners were exempted for the 2026 regionals, because they received gold at last year’s Nationals. They are:















