Hoërskool Hans Moore musiekleerders slaag musiekteorie met lof
ADVERTISEMENT
Hierdie twee graad 8 musiekstudente aan Hans Moore se musiekskool het hul Unisa musiekteorie eksamens met lof geslaag en hul name verskyn ook op die Unisa-ererol vir toppresteerders. Links; Leané Leonard (Unisa pre-graad 1 – 97%) en Ryan Botha (Unisa pre-graad 1 – 100%)










