AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Balderstone Sport Institute graduate appointed as Golf Director at Royal Johannesburg

  • SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg

  • Five alumni of Grey College reach world rugby glory

  • Hoërskool Witteberg spog met Provinsiale Hokkie trots

  • Marule twins make Uplands College Rugby History


BolandHoër Landbouskool BolandRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Boland›[Onderhoud] Hoër Landbouskool Boland Eerstespan rugbykaptein – Pieter Bergh

[Onderhoud] Hoër Landbouskool Boland Eerstespan rugbykaptein – Pieter Bergh

By Karien Frans
8th August 2025
623
0

ADVERTISEMENT


Share:

Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoër Landbouskool Oakdale en Hoër Landbouskool Boland hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie hier.

AWSUM het die geleentheid gehad om met Pieter Bergh Eerstespan Rugbykaptein van Hoër Landbouskool Boland te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen..

Watter spesifieke sterkpunte glo jy dat hierdie jaar se span het wat julle van die opposisie sal onderskei?  Ons span het ‘n baie konneksie met mekaar.  Ons het die vermoë om nooit op te hou gee nie en om iets uit niks te maak.

Hoe voel dit om jou skool se eerstespan te lei en waarop sal jy as leier fokus? Dis ‘n groot eer en dit beteken baie vir my aangesien dit ‘n droom van my was toe ek nog klein was.  Ek sal fokus daarop om die span se koppe reg te hou, hulle te motiveer en die regte besluite te neem.

 Watter tradisies of waardes maak jou skool se rugbykultuur uniek? Ek sal sê die tradisie dat die hele skool Vrydagaand voor die rugby by sing songs moet wees en moet inbly is beslis iets wat ons uniek maak.  Die voorreg om die Swart trui oor jou kop te kan trek en te kan speel vir Boland Landbou waar jy nie net jouself verteenwoordig nie maar ook elke ou op die pawiljoen asook vir elke old boy van die afgelope 63jaar is iets wat mens nooit sal kan beskryf nie.

 Watter doelwitte het julle as span vir die seisoen gestel? Ons wil die Swart trui op ‘n beter plek los en sal definitief hierdie jaar interskole wil vat.

Watter opkomende wedstryde of toernooi sien julle die meeste na uit? Dit sal definitief Interskole op Riversdal wees 9 Augustus.  Dis iets waarna die hele skole elke jaar die meeste uitsien.

Is daar ‘n professionele rugbyspeler na wie jy opkyk, en hoekom? Verseker Handré Pollard, die manier hoe hy speel, hoe hy lei op die veld en kalm hy bly in druk situasies is iets waarna ek opkyk en bewonder.

Pieter Bergh

Ons het ook met die afrigter van dié span, (Christoff Lötter) gesels:

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? ‘n Vertoning om op trots te wees.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (physically and mentally)? Ons besef die erns van die wedstryd, maar ons sal nie buitengewoon ander dinge doen in aanloop tot Interskole nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons is saam deur diep waters vanjaar, maar het ook briljante oomblikke beleef en hieruit put ons baie krag en weet dat ons ten spyte van baie doemprofete kwaliteit rugby kan speel !

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk? By dr. Gerrit Pool het ek baie oor rugby geleer – het o.a. ‘n seisoen in Italië saammet het hom afgerig !  Hy was ook my afrigter by Maties en Griekwas.  Hawies Fourie is ook ‘n mentor van my !

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan/veld hardloop? Jy moet jou spanmaats na die tyd in die oë kan kyk en vir jouself “‘n klop op die skouer” kan gee !!

TagsHoër Landbouskool Oakdale vs Hoër Landbouskool Boalnd
Previous Article

SPARK Blue Downs expansion makes private education ...

Next Article

Hoërskool Hans Moore musiekleerders slaag musiekteorie met ...

Share:

Related articles More from author

  • Oakdale LandbouskoolRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    [Onderhoud] Hoër Landbouskool Oakdale Eerstespan rugbykaptein – Jannes Snyman

    8th August 2025
    By Karien Frans
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool Boland Atletiek

    29th February 2024
    By Meinette van Zyl
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BrentwoodparkRegional News

    Laerskool Brentwoodpark steek die Kampioen van Kampioene titel in die sak

    5th November 2025
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch het 9 cheerleaders in die Proteaspan

    19th November 2024
    By Karien Frans
  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gimnasium Baroque to Big Band – konsert ‘n groot sukses

    21st March 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool Dirkie UysRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Dirkie Uys Tennisspelers wen goud in Kavaliersspanne

    27th February 2023
    By Karien Frans

  • Hoërskool BrackenfellNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    SAWMGA 2025 uitslae vir Hoërskool Brackenfell

  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool akademiese top 5 van 2023 November eksamen

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby judo prestasie

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us