Hoër Volkskool akademiese top 5 van 2023 November eksamen
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool kondig met trots aan die volgende leerders wat na afloop van die November 2023 eksamen in die Top 5 posisies op die akademiese ranglys pronk:
Graad 8:
Van links na regs: Jaco Steynberg (5e), Mia Prinsloo (3e), Kate-Lynn Kruger (2e), Elne Viljoen (1e), Leone Lategan (4e)
Graad 9:
Van links na regs: Cara Nel (3e), Charl Conradie (4e), Zenobia Homveld (2e) en Alice du Toit (1e). 5e is Mikha Enslin (afwesig)
Graad 10:
Van links na regs: Janine Coetzer (3e), Joshua du Toit (4e), Michaele Maarman (5e), Chris de Wet (2e) en Sare Viljoen (1e).
Graad 11:
Van links na regs: Christiaan Prinsloo (3e), Juan Stannard (4e), Attie Blignaut (1e), Xander Keyser (2e) en Emma van Gent (5e)










