Laerskool WA Joubert se Graad 1-maats leer van Volume
ADVERTISEMENT
Laerskool WA Joubert se Graad 1-maats het lekker prakties geleer in Wiskunde van Volume. Die pers kleur van die water het hulle selfs gemeet wat is vol, half en leeg.

Die Graad 1-maats leer prakties in Wiskunde van Volume. ( Autumn Smith)









