Hoërskool Framesby bergfiets vaar puik teen Outeniqua
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby bergfiets vaar puik teen Outeniqua en wen 96-76.
Seuns: (20 het deelgeneem)
Alessandro Fanicchi 1ste
Anrico Kleyn 2de
Daniel Gillmer 3de
Tian Diedericks 6de
Christiaan Bekker 7de
Xander Botha 9de
Ruben van der Watt 11de
Juan Botha 15de
Gian Steyn 16de
Wiehan Ferreira 17de
Liam Heckroodt 18de
Michael Stander 19de
Dogters: (dogters het deelgeneem)
Ciarah Santos 4de
Gia-Bella Basson 5de
Mia Janse van Rensburg 6de
Lara Hills 7de











