1ste Plek vir Hoërskool Volksrust bergfietsryers
ADVERTISEMENT
Francois en Danél de Jager het aan die Mpumalanga provinsiale bergfiets XCO nommer 1 deelgeneem en beide verwerf die eerste plek in hierdie eerste wedren van die reeks. Sterkte vir die res van die reeks. Hoërskool Volksrust sien angstig uit na hierdie fietsryers se verdere prestasies.

Danel

Francois









