Binnenshuise hokkie prestasie vir Laerskool Park leerder
ADVERTISEMENT
Joe Alberts is in die Southern Cape Sables, Indoor Hockey span ingesluit. Hy gaan die naweek van die 3de tot die 7de Februarie in Pretoria aan die Champ of Champs Toernooi deelneem.










