Binnenshuise Hokkie prestasie vir Laerskool Hugo Rust leerder
ADVERTISEMENT
Albertus Buckle ‘n leerder van Laerskool Hugo Rust verteenwoordig die Boland Foxes Indoor hokkiespan by die Nasionale toernooi. Welgedaan!
![]()