Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers bring medaljes huis toe
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers Elri Buckle en Ingu White was onderskeidelik deel van die 0.13 Dogters en Seuns Foxes Yellow spanne. Die dogters het die toernooi onoorwonne afgesluit en is met die goue medaljes huis toe. Ons is bitter trots op julle twee.












