LS Rooihuiskraal leerder wen XCM Spring Fast One Bergfietsresies
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal leerder wen die XCM Spring Fast One Bergfietsresies!
Liam Espach het onlangs deelgeneem aan die bekende XCM Bergfietsresies en 1ste plek behaal! Hy het ook 1ste in die Trail-seeker reeks geeïndig!










