HS Robertson leerder opgeneem in Worcester Warriors Nationals span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jean Fourie wat in die o.18 Worcester Warriors Nationals-span vir binnenshuise hokkie opgeneem is.
Hulle sal van 19 tot 22 Desember aan die Pro Series Indoor (PSI)-toernooi, in Kaapstad, deelneem.










