Hoërskool Fichardtpark hokkiespelers neem aan die PSI Indoor Nationals deel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Fichardtpark leerders wat van 14 tot 18 Desember aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deelgeneem het: Amore van Lill, Anje Blom en Janelle Oosthuizen. Ons is ook besonders trots op voornemende graad 8-leerder, Lehan Oosthuizen, wat deel was van die o.16-seunspan.











