Laerskool Courtrai tennisspanne vaar puik by die Courtrai Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Die o.13A tennisspanne van Laerskool Courtrai het uitstekend gevaar tydens die Courtrai Tennistoernooi. Die seuns eindig 3de uit 12 spanne en die dogters eindig 1ste uit 12 spanne. 96 spelers het aan die toernooi deelgeneem.
Seuns :
- Liam Lingenfelder,
- Liam Lang,
- Joshua Hattingh,(al 3 graad 7)
- Kyle Liebenberg (graad 6)
Dogters :
- Leané Troskie (graad 7)
- Mienke Troskie
- Jómari Steenkamp (spanbestuurder)
- Münke Blom
- Lara Schwabe(al 3 graad 6)
v.l.n.r.: Leané Troskie (graad 7), Mienke Troskie, Jómari Steenkamp (spanbestuurder), Münke Blom, Lara Schwabe(al 3 graad 6)










