Primêre Meisieskool Oranje Tennis uitslae
ADVERTISEMENT
0.11 SPAR Limodo Truida Kestell Tennis toernooi 2025.
Primêre Meisieskool Oranje se A en B-spanne het aan die Limodo tennistoernooi in Bethlehem vanaf 23 – 26 April deelgeneem. Die A en B-span speel in die Dogters se A-afdeling en die uitslae lyk soos volg:
Oranje A:
- Wen teen Louw Geldenhuys met 48 potte teenoor 21.
- Wen teen Baillie Park met 44 potte teenoor 38.
- Wen teen Saamtrek met 48 potte teenoor 23.
- Wen teen Limodo met 44 potte teenoor 38.
- Wen toe die semi-finaal teen Truida Kestell met 5 potte teenoor 1.
- Wen die finaal teen Baillie Park met 4 potte teenoor 2.
Behaal ‘n 1 ste plek in die A-dogters afdeling.
Oranje B:
- Wen teen Unika met 44 potte teenoor 34.
- Wen teen Trio met 47 potte teenoor 27.
- Wen teen Eikestad met 40 potte teenoor 35.
- Gelykop teen Truida Kestell met 40 potte elk.
- Verloor in die semi-finaal teen Baillie Park met 4 potte teenoor 2.
- Wen die finaal teen Truida Kestell met 5 potte teenoor 4.
- Behaal ‘n 3de plek in die A-dogters afdeling
Die dogters het integriteit, respek en veg-gees gewys reg deur die toernooi. Ons is SO trots op ons eendjies!















