Laerskool Courtrai se tennis spelers neem deel aan toernooi
ADVERTISEMENT
Die 0/9 seuns en dogters van Laerskool Courtrai het deelgeneem aan die Laerskool Stellenbosch 0/9 tennistoernooi. Die spelers het dit baie geniet. Die dogters het die toernooi gewen en die seuns was 4de plek.















