Laerskool Rooihuiskraal behaal 1ste plek by die Cluster Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
ROOIMIERE BEHAAL 1STE PLEK BY CLUSTER ATLETIEKBYEENKOMS. Baie geluk aan Laerskool Rooihuiskraal se Cluster atletiekspan wat vandag 1ste posisie vir ons skool beklink het by die Cluster atletiekbyeenkoms! Ons is besonder trots op elke atleet en afrigter. Rooimier Trots!
















