Laerskool Nylstroom atlete haal Distrikspan
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Nylstroom atlete het Vrydag 26 Februarie deelgeneem vir die Distrikspan (Hulle is in die Areaspan).
VLNR: Elizma Weyers; Spencer Matthysen; Henco Marx; Lizé van der Walt; Wian Booyse; George Barnard;Marloné Kleynhans; Rudolph Kirstein; Johan van Zyl; Lizaey Boshoff; Peet Snyman; Dirk Nortman; Danelle Roos; Ben van Jaarsveld; Ronel Booysen.
Kara van der Merwe (Sy was afwesig met neem van die groep foto)










