Hoërskool Duineveld tennisspeler beklee 3de plek in die Vroue Ope afdeling
ADVERTISEMENT
Hoërskool Duineveld tennisspeler Shani Steenkamp het 12-13 Julie aan die Noord-Kaap Mini deelgeneem in Kathu. Shani het die 3de plek beklee in die Vroue Ope afdeling. Baie trots op jou.











