HTS John Vorster leerders kan tennis speel
ADVERTISEMENT
JV-Champs – Wie is die wenners? Baie geluk aan Gideon Scheepers (o.19) en Wian Nieman (o.15) wat as wenners uit die stryd getree het tydens die JV-CHAMPS tennisliga. Hierdie manne KAN tennis speel. HTS John Vorster sien uit na die tennisseisoen!










