Laerskool Truida Kestell vaar puik by die Roman’s Limodo Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell Eerste Span Dogters wat tweede geëindig het in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi! Die truidjies is baie trots op julle!










