Hoër Landbouskool Marlow seuns presteer in Tennis
ADVERTISEMENT
Vier van Hoër Landbouskool Marlow se seuns het die aan die Synergy Cup op Cradock deelgeneem.
Aloes o/15 span:
Luan de Koker (Valk) – nr 3
Meyer Marais (Murray) – nr 4
Franco Marais (Skag) – nr 6 (staan in vir siek speler)
Elephants o/15 span:
JP Adam(Atlas), nr 5
Die Aloes het baie goed gevaar en die silwer medalje verower. Eden was eerste, Aloes 2de, Elephants 3de en Noord-Kaap 4de. Baie geluk aan hierdie 4 spelers.

Op foto: heel links: Skag; middel: Valk; derde van regs: Atlas; tweede van regs: Murray









