Hoërskool Strand pa en seun eindig tweede in die Goue Groep vir Mans dubbels tydens die TSA Amex Winelands Super 8
ADVERTISEMENT
Izak Burger, ‘n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, en sy pa, Izak Burger snr., het ‘n nostalgiese oomblik beleef, toe hulle tweede geëindig het in die Goue Groep vir Mans dubbels tydens die TSA Amex Winelands Super 8-tennistoernooi wat van 12-16 Desember plaasgevind het.










