AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›7 Hoërskool Ermelo leerders woon jaarlikse Kalistokamp by

7 Hoërskool Ermelo leerders woon jaarlikse Kalistokamp by

By Karien Frans
18th July 2022
566
0

ADVERTISEMENT


Share:

EHS-Kalistokamp: ’n kamp vir die boeke

Sewe Erries het vanaf Vrydag 24 Junie tot Maandag 27 Junie die jaarlikse Kalistokamp bygewoon te Kwasinungu Adventures. Na ‘n leemte van twee jaar waartydens daar nie gekamp kon word vanweë die Covid 19-pandemie nie, was die kamp ‘n welkome geestelike lafenis.

Die kamp is afgeskop met ‘n paar prettige ysbrekers gevolg deur ‘n heerlike lofprysingsessie, ‘n nagmars en laataand-koffie. Saterdagoggend het pastoor ZD en Lizd Büchling asook juf. Zara Büchling by die kamp aangesluit. Die leerders het ‘n geestelike bordspel geniet gevolg deur twee sessies wat onderskeidelik deur Lizd en Zara Büchling hanteer is. Pastoor ZD het die aand afgesluit met ‘n in-diepte Bybelstudie oor Joh. 5:1-17. Mnr. Hendry Lombard, eienaar en fasiliteerder, het Saterdagaand ook gesorg vir groot pret met ‘n paar oulike slimdink-speletjies.

Sondag het die leerders deur die boek Ester gewerk en in die namiddag gaan bergklim tot by die pragtige waterval op die plaas.  Met hul terugkoms by die kampterrein is daar ‘n paar hindernisbaan-items gedoen waarna die aand afgesluit is met die film ‘One Night with the King’, gebaseer op die boek Ester.

Die flukse sewetal het op Maandag die Berg Majuba gaan aandurf alvorens daar teruggekeer is huis toe. Alhoewel die Erries behoorlik gebibber het van die koue tydens die kamp, eer ons die Here vir die voorreg om in sy mooi natuur te kon gaan kamp en om dieper in die Woord te kon gaan delf. Ons sien uit daarna om weer ‘n jaarlikse instelling van die Kalistokamp te maak sodat elke Hoërskool Ermelo leerder ‘n lewende, aktiewe getuie kan wees in Gods koninkryk! Soli Deo Gloria!

V.l.n.r.: Daniël Mostert, Carla Bronkhorst, Leandri Lundall, Franco Gibbens, Abigail Ekermans, Andriët Boshoff, Monika Troskie

Die Erries het baie tyd intiem spandeer met God se woord. Hier is Franco Gibbens besig met sy persoonlike stilte tyd.

Abigail Venter (links) en Carla Bronkhorst (regs) tydens ‘n hindernis-aktiwiteit.

TagsKamp
Previous Article

Rob Ferreira High School Laser run athletes ...

Next Article

Hoërskool Ermelo leerders woon Provinsiale Landsdienskamp by

Share:

Related articles More from author

  • Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News

    Laerskool Witpoort graad 6 leerders was op Veldskool by Camp Discovery.

    2nd October 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub ontdek van sterre tot gemsbokke

    12th March 2024
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool Leerlingraadslede en leiers het ‘n beplanningskamp bygewoon

    9th October 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord se Groentjiesklub sluit die 2022 kampe af in Touwsrivier

    9th November 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    3 Leerders van Hoërskool Swellendam het die jaarlikse Winter Waterwerke kamp bygewoon

    18th July 2024
    By Karien Frans
  • HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News

    Ligbron Akademie vir Tegnologie LCA kamp by Badplaas

    12th March 2024
    By Andreneza Damonse

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    Laerskool Swartkop spog met belowende gimnaste

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool verteenwoordig Oos-Kaap in die Paarl

  • Eastern CapeHoërskool BrandwagPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag vier atleet se silwer medalje

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us