Laer Volkskool verteenwoordig Oos-Kaap in die Paarl
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Alecia Louw en Carlien Oosthuizen wat in die hokkie o.13B OP-span opgeneem is. Hulle gaan vanaf 3 tot 6 Julie 2022 aan n toernooi in die Paarl deelneem waar hulle die Oos-Kaap gaan verteenwoordig. Laer Volkskool is baie trots op julle.
Alecia Louw en Carlien Oosthuizen










