Die Hoërskool Rustenburg Rustieraad gaan op toer
ADVERTISEMENT
Die rusties gaan op toer! Donderdag (5 Mei, 2022) en Vrydag (6 Mei, 2022) het die Rustieraadvoorsitters vir die Gr. 7-leerders ‘n voorskou gegee van wat dit beteken om ‘n Rustie te wees. Daar is ook van die geleentheid gebruik gemaak om die leerders van die verskeie laerskole uit te nooi na die Hoërskool Rustenburg se opedag wat die 19de Mei 2022 plaasvind!
Rustieraad voorsitters besoek die laerskole










