Die Hoërskool Wonderboom leerder presteer in gholf
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wonderboom leerder Shané van der Merwe het aan die Kwazulu Natal dames Junior Kampioenskap deelgeneem wat by Prince Grant Golf klub plaasgevind het. Shané het tweede plek gevat in die kampioenskap vir haar divisie.
![]()










