AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool CradockRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Laerskool Cradock Theron du Plessis Gholfdag uitslae

Laerskool Cradock Theron du Plessis Gholfdag uitslae

By Karien Frans
15th November 2022
757
0

ADVERTISEMENT


Share:

Laerskool Cradock het op Saterdag, 15 Oktober 2022, ‘n baie suksesvolle gholfdag by Cradock Gholfklub aangebied.  Dit was ‘n heerlike dag en die personeel was alreeds van voordag af bedrywig om alles in gereedheid te bring.  Die eerste deelnemers wat afgeslaan het, was R. de Klerk, D. Tam, G. Gouws en M. Cordosa.  Die ander groepe het kort op  hul hakke gevolg.  Almal was beindruk met die puik organisasie van die dag, deur mnr. Wessel Potgieter, Adjunkhoof van CLS.  Die hele personeel het ‘n bydrae gelewer en het die dag saam met die deelnemers en ander ondersteuners kom geniet.  Andre Pretorius, van Theron du Plessis, was die hoofborg van die gholfdag.

Die personeel van Laerskool Cradock, onder leiding van mnr. Wessel Potgieter, het ‘n baie geslaagde gholfdag aangebied.

Laerskool Cradock Gholfdag

Theron du Plessis se deelnemers aan die gholfdag

Mnre. Jack Adam (Onder-voorsitter van CLS SBL), Jacques Gerber (Voorsitter), me. Marietjie Maree (Skoolhoof), Andre Pretorius (Hoofborg: Theron du Plessis) en Wessel Potgieter (Adjunkhoof CLS)

Die gelukkige trekking, om die wenner van die “hamper,” ter waarde van R4000 te bepaal, het groot belangstelling gelok.  Faan “Baler” het die wenkaartjie gekoop. Almal het met groot opgewondenheid deur die dag gaan loer na die groot verskeidenheid pryse wat gewen kon word.  Aangesien die pryse wat op die spel was alles geskenk was, kon elke deelnemer wegstap met ‘n prys. In die “putting” kompetisie het Lowie Steenkamp die ander ywerige deelnemers gewys hoe dit gedoen moet word… met net een probeerslag, was die kroegyskassie syne!  Naaste aan die pen, by 3 + 12, was Gerhard Schulze; 9 + 17 was M. Hildebrandt; 8  + 17 was Conrad Stickling en 6 + 15 het Willie van Staden elkeen ‘n geskenkpak gewen.

Baie dankie aan Cradock Gholfklub vir die gebruik van die pragtige gholfbaan en fasiliteite

Die nie-gholfers se uitslae was as volg:  Charl Oosthuizen was die wenner, met 35 punte.  Daarna het Stollie Duvenage (31), Gerhard Schulze (30), Paul de koker (29) en Rouxan Engelbrecht (28) gevolg.

Die wenner van die nie-gholfers: Charl Oosthuizen

Die algehele wenner van die dag was “Tiger” Jacques van Niewenhuysen (42), gevolg deur Carl Snyamn en Vincent Keogh.  Chris van den Heever, Duppie de Lange, Willie van Staden, Fanie Bezuidenhout, Gustav Gouws, Ignis Goosen en ET Duvenage het die eerste 10 plekke verower. Laerskool Cradock wil elke deelnemer, borg en ondersteuner van harte bedank vir u bydrae tot die suksesvolle dag.  Volgende jaar maak ons weer so.

 

TagsGholfdag
Previous Article

Hoërskool DF Malan Graad 12-Prysuitdeling 2022 

Next Article

The Aristea Primary karatekas performed excellently

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool Baillie ParkNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Baillie Park het vanjaar hul 20ste Gholfdag aangebied

    17th October 2022
    By Karien Frans
  • Balderstone Sports InstituteGauteng JohannesburgJHB EastRegional News

    Balderstone Sports Institute Junior Academy medal

    24th January 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News

    Laerskool Bosveld maak Bohaai op die bowwe

    11th October 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Die Hoërskool Ermelo Errieraad sorg weer vir suksesvolle gholfdag

    9th February 2023
    By Karien Frans
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester-Noord Primêre Skool

    Worcester-Noord Primêre Skool Gholfdag 2024

    8th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Laerskool SaamtrekNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Laerskool Saamtrek 4 gholfers maak hul trots tydens die Ernie Els Skole kampioenskappe

    25th July 2024
    By Karien Frans

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Uitstekende uitslae vir Bethlehem Voortrekker in Tegniese Kompetisie 

  • Arbor Park PrimaryKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Arbor Park stars

  • Hoërskool UpingtonNorthern CapeRegional News

    HS Upington leerders gekies vir Noord-Kaap Hokkiespanne

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us