Hoërskool DF Malan Graad 12-Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan het onlangs ‘n prysuitdeling met die fokus op die graad 12’s en hul prestasies aangebied.
Sportjaar: Augustus 2021 – Oktober 2022
- Beste Enkele Sportprestasie: McKenzie Pedro
- Veelsydigste Sportster – Seun: Henry Bothwell
- Veelsydigste Sportster – Dogter: Kihara Kriel
- Beste Vordering in Sport: Zander Enslin
- Sportleierskap: Schalk Engelbrecht
- Skoolsporttoekenning: Brandon Leigh Bothma(Brandon-Leigh was absent on the day of the prize-giving)
McKenzie Pedro
Henry Bothwell
Kihara Kriel
Zander Enslin
Schalk Engelbrecht
Toppresteerders in graad 12
- 1: Kristin Kirkham
- 2: Jodine du Toit
- 3: Janike Smith en Lize van Rooyen
- Ton van Tonder-beker: Kirstin Kirkham
- Skoolhooftoekenning: Reagan Johnson
- Dux-medalje: Cara Louw
- Akademiese medalje: Tala Wiese
- Diensbeker: Annika Cress-Williams
Diens Erekleure:
- Mazarsbeker: Jodine du Toit
- Danielle Henkert-trofee: Jodine du Toit
- Anya Human-trofee: Miné Acker
- Jean du Plessis-trofee: Tala Wiese
Reagan Johnson
Cara Louw
Jodine du Toit
Miné Acker
Tala Wiese Medalje
Graad 12 toppresteerders V.l.n.r.: Janike, Lize, Kristin, Jodine
Foto’s deur Elisma Smit en Jacques Cress-Williams
Ons stel graag die hoofleiers van ons leierskorps van 2023 aan u voor.
- Hoofseun: Ben Minnaar
- Hoofdogter: Anieka Wolmarans
- Onderhoofseun: André Venter
- Onderhoofdogter: Leah Coetzee
Hoofmentors:
- Stephanie Henning, Joon Kirsten, Ameri Erasmus en Alexander Volschenk
- Raad van Leerders-voorsitter: Kanya Pieterse (regs)
- Raad van Leerders-ondervoorsitter: Nicole Mackenzie (links).
Baie geluk aan elkeen van julle!










