Laerskool Lochnerhof Prysuitdeling 2024
ADVERTISEMENT
Laerskool Lochnerhof Prysuitdeling 2024:
Carla Barnard Kultuurleerder van die Jaar
Minki Human Sportdogter van die Jaar
Josh Jacobs Sportseun van die jaar. Josh Jacobs en Mnr. Eksteen
Carla Barnard Beeldbou
Top 3 Akademie:
Voor: Mieke Joubert, Kayla de Bruyn, Danike van der Hoven, Francois du Plessis, Schalk Coetzer, Livia van Wyk. Agter: Magriet Spies, Lienke Uys, Anne-Lucia Fouché, Migael Roos, Dian-Niel Coetzee enArend Jansen van Veuren.










